Nou op DVD
Ons gee 10 dubbelkaartjies weg om Vir Altyd te gaan kyk Saterdagaand 5 Maart 2016!!
Dit is maklik om te wen, volg net hierdie 4 stappe:
Dit is maklik om te wen, volg net hierdie 4 stappe:
1. Nooi iemand op 'n spesiale manier uit om Vir Altyd Saterdagaand saam met jou te gaan kyk.
2. Vang die spesiale uitnooi-oomblik vas op 'n video, foto of 'n geskrewe uitnodiging.
3. Deel jou kreatiewe uitnodiging op jou persoonlike Facebook-blad en tag die persoon wie jy nooi.
4. BAIE BELANGRIK: Gebruik #VirAltydSpeelCupid as deel van jou inskrywing om te kwalifiseer.
AANDAG
Die wenners word Vrydagmiddag 12:00pm aangekondig op die Vir Altyd Facebook-blad.
Die wenners moet hulle kontakbesonderhede teen 13:00pm Vrydagmiddag na die Vir Altyd Facebook-inbox stuur, sodat finale reëlings getref kan word vir Saterdagaand se fliekaand.