Nou op DVD
Love My Makeup Kompetisie
Jy kan die gelukkige wenner van 'n Vir Altyd / Love My Makeup geskenkpak wees ter waarde van R7500! Dit is so maklik soos 1,2,3. Volg hierdie stappe om deel te neem:
Stap 1:
Kies een van die Nina looks (#ninalook1- #ninalook4)
Stap 2:
Omskep jou hare en grimmering so na as moonlik aan die look wat jy gekies het.
Stap 3:
Neem 'n foto van jou look en deel dit as 'n "comment" op die Vir Altyd Facebook-blad kompetisie-post en gebruik die volgende: #LoveMyMakeup en #ninalook1/2/3/4 (slegs die look wat jy gekies het)
Die kompetisie is geldig van 1 tot 28 Maart 2016.
Die wenner word op 31 Maart 2016 aangekondig.
https://lovemymakeup.co.za/
Die wenner word op 31 Maart 2016 aangekondig.
https://lovemymakeup.co.za/